|
Portfolio: sypaadjies
Op links, die huis by Pecanwood: om 'n massa plaveisel te voorkom, het ons parkeerplekke tussen dig beplante beddings ingepas.
Onder: hierdie lelike sement stormwater drein moes versteek word met verskeie klippe. Twee dramatiese water-effekte omraam die inrit.
|