|
Kontak ons
Ons maak u drie beloftes. Ons sal spoedig antwoord, ons sal u geen
"spam" stuur nie, en ons sal nie u kontak-besonderhede met ander deel nie -- nie vir enige rede nie. Ons glo
aan privaatheid vir almal.
Ons is dikwels nie in 'n posisie om telefone te antwoord nie. Nuwe kliënte moet ons
asseblief via ons terugvoer-vorm of via e-pos kontak.
E-pos adres:
Nature...& Beyond bk, 2003/101831/23 Landpos: Posbus 10561, Fourways Oos, 2055, Gauteng
Terugvoer-vorm
Hierdie vorm is gewoon nog 'n manier om aan ons e-pos te stuur. U sou dit ook aflyn
kon invul, en dan net kortliks met die internet konnekteer om dit te stuur. Tik asseblief u boodskap hier in:
|